Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike- en Vlootvaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 21 Oktober 2010[1] |
Ontwerp | Drie horisontale bane van bo na onder in geel, groen en rooi met ’n wit ster in die middel van die vlag |
Die nasionale vlag van Mianmar is op 21 Oktober 2010 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane van bo na onder in geel, groen en rooi met ’n wit ster in die middel van die vlag.